Ontvang verkeersdata met gebruik van jou slimfoon
Jou toestel kan intekeningvrye verkeersdata ontvang terwyl dit verbind is aan ’n slimfoon wat die dēzl™ toepassing loop.
- Verbind jou toestel aan die dēzl toepassing (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).
- Kies op jou dēzl toestel en verifieer dat die Verkeer-merkblokkie gekies is.
Oueronderwerp: Verkeer