Om TruckDown belangepunte te vind

Die gids vir TruckDown® lys besighede vir die vragmotorbedryf, soos vragmotorherstel en bandverkope.

Die TruckDown gids is slegs in Noord-Amerika beskikbaar.

  1. Kies Waarheen?.
  2. Kies ’n opsie:
    • Kies Truck Locations om belangepunte te vind wat met vragmotors versoenbaar is.

    • Kies Truck Services om diensliggings vir jou vragmotor te vind.

  3. Kies ’n kategorie.
  4. Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe & handelsmerke, kies een of meer geriewe en kies Berg.
    LET WEL: Hierdie opsie is net vir vragmotorhaltes beskikbaar.
  5. Kies ’n bestemming.
GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023