Databestuur
Jy kan lêers op jou toestel berg. Die toestel het 'n geheuekaartgleuf vir bykomende databerging.
LET WEL: Die toestel is versoenbaar met Windows® 7 en nuwer, en Mac® OS 10.4 en nuwer.
- Omtrent Geheuekaarte
- Verbind die Toestel aan Jou Rekenaar
- Oordra van data vanaf jou rekenaar
- Ontkoppel die USB-kabel
Oueronderwerp: Bylaag