Nabyheidwaarskuwing-instellings

LET WEL: Jy moet selfgekose belangepunte (BP's) gelaai hê voordat nabyheidspunte-waarskuwings vertoon kan word.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie.

Kies Instellings > Bestuurderhulp > Nabyheid-waarskuwings.

Oudio

Stel die styl waarskuwing wat lui soos jy nabyheidspunte nader.

Waarskuwingswenke

Stel die soort nabyheidspunte waarvoor waarskuwings gespeel word.

GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023