Vind Vragmotorparkering in Europa

Indien jy jou dēzl™ toestel met die dēzl toepassing paar en op jou Truck Parking Europe-rekening aanteken, kan jy parkeringbeskikbaarheid en -graderings op jou navigasietoestel besigtig.

LET WEL: Hierdie kenmerk is slegs in Europa beskikbaar.
  1. Kies Waarheen? > Truck Parking Europe.
  2. Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe & handelsmerke, kies een of meer eienskappe en kies Soek.
  3. Kies ’n parkeerligging.
  4. Kies Gaan!.
GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023