Motorprofiel

Die motorprofiel is ’n voorafgelaaide voertuigprofiel wat vir gebruik in ’n motorvoertuig sonder ’n sleepwa bedoel is. Terwyl die motorprofiel gebruik word, bereken die toestel standaard-motorvoertuigroetes, en is roetebepaling vir groot voertuie nie beskikbaar nie. Sekere kenmerke en instellings wat spesifiek vir groot voertuie is, is nie tydens gebruik van die motorprofiel beskikbaar nie.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023