Tuisskerm
LET WEL: Die tuisskermuitleg kan wissel indien dit gepasmaak is.

|
| Vee afwaarts om kennisgewings te besigtig. Vee twee keer afwaarts om vinnig instellings en agtergrondlighelderheid te verander. |
|---|---|
|
| Kies om ’n roete te begin. |
|
| Kies om die kaart te besigtig. |
|
| Kies om jou voertuigprofiel te verander. |
|
| Kies om weerinligting vir jou huidige ligging te sien. Die Garmin Drive™ toepassing word vereis. |
|
| Kies om slimkennisgewings te sien. Die Garmin Drive toepasing word vereis. |
|
| Kies om die toepassinglaai oop te maak. Die toepassinglaai bevat kortpaaie na al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is. |
|
| Hou om die muurpapier te pasmaak of om hulptuie by die tuisskerm te voeg. |
- Oopmaak van ’n toepassing
- Byvoeg van kortpaaie op die tuisskerm
- Besigtig kennisgewings
- Statusbalk-ikone
Oueronderwerp: Spring weg