Handelsmerkkennisgewings
Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.
BC™, Fusion®, Fusion-Link™, Garmin Drive™, Garmin Express™, Garmin PowerSwitch™ en myTrends™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.
Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Die BLUETOOTH® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. HISTORY® en die H-logo is handelsmerke van A+E Networks en word in die Verenigde State en ander lande wêreldwyd beskerm. Alle regte voorbehou. Met toestemming gebruik. microSD® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. TripAdvisor® Is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC. Ultimate Campgrounds Is ’n handelsmerk van The Ultimate Public Campground Project. Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Wi‑Fi® en Wi‑Fi CERTIFIED MiraCast™ is geregistreerde merke van Wi-Fi Alliance Corporation.