Soek binne ’n kategorie

Nadat jy na ’n belangepunt gesoek het, kan sekere kategorieë ’n Vinnige soektoglys vertoon wat die laaste vier bestemmings aandui wat jy gekies het.

  1. Kies Waarheen? > Kategorieë.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n opsie:
    • Kies ’n bestemming uit die vinnigesoektoglys aan die regterkant van die skerm.

      Die vinnigiesoektoglys verskaf ’n lys in die gekose kategorie van liggings wat onlangs gevind is.

    • Indien nodig, kies ’n subkategorie, en kies ’n bestemming.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023