Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys, met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Liggingsoekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Liggingbesonderhede

Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien.

Byskrif nommer drie Alternatiewe roete

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

Byskrif nommer vier Gaan!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023