Ontvang verkeersdata met gebruik van jou slimfoon
Jou toestel kan intekeningvrye verkeersdata ontvang terwyl dit verbind is aan ’n slimfoon wat die Garmin Drive™ toepassing loop.
- Verbind jou toestel aan die Garmin Drive toepassing.
- Op jou RV / Camper toestel, kies en verifieer dat die Garmin Regstreekse Verkeer-opsie gekies is.
Oueronderwerp: Verkeer