Verstel die oudio-instellings vir ’n sone
- Kies
> Nutsmiddels > Fusion Link >
> Music.
- Kies ’n sone.
- Kies Meer.
- Kies een of meer opsies: LET WEL: Nie alle opsies is vir alle sones beskikbaar nie.
-
Om die maksimum volumevlak van hierdie sone te beperk, kies VOLUME LIMIT en verstel die vlak.
-
Om die laebasluidsprekervlak van hierdie sone te stel, kies SUB LEVEL en verstel die vlak.
-
Om die regter- en linkerluidsprekerbalans van hierdie sone te verstel, kies BALANCE en verstel die balans.
-
Oueronderwerp: Luidsprekersones