Stel ’n sonenaam
Jy kan ’n naam vir ’n luidsprekersone stel, sodat dit makliker geïdentifiseer kan word.
- Kies .
- Kies ’n sone.
- Kies Zone Name.
- Gebruik die skermsleutelbord om ’n naam in te voer en kies OK.
Oueronderwerp: Instellings vir luidsprekersone