Installeer Garmin Express

Die Garmin Express™ toepassing is beskikbaar vir Windows® en Mac® rekenaars.

  1. Gaan op jou rekenaar na garmin.com/express.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om die stelselvereistes te sien en te verifieer of die Garmin Express toepassing met jou rekenaar versoenbaar is, kies Stelselvereistes.

    • Om op ’n Windows rekenaar te installeer, kies Laai af vir Windows.

    • Om op ’n Mac rekenaar te installeer, kies Laai af vir Mac.

  3. Maak die afgelaaide lêer oop en volg die instruksies op die skerm om die installasie te voltooi.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023