Vind ’n Ligging met gebruik van Koördinate
Jy kan ’n ligging vind met gebruik van breedte- en lengte-koördinate.
- Kies .
- Indien nodig, kies
en verander die koördinaatformaat of datumlyn.
- Voer die breedte- en lengte-koördinate in.
- Kies Kyk op kaart.
Oueronderwerp: Soeknutsmiddels