Vertooninstellings

Kies Instellings > Toestel > Vertoon.

Helderheidsvlak

Stel die vertoonhelderheidsvlak op jou toestel.

Aanpasbare helderheid

Verstel outomaties die agtergrondhelderheid op grond van die omringende lig wanneer die toestel uit die montering is.

Tema

Stel jou in staat om dag- of nagkleurmodus te stel. Indien jy die Outomaties-opsie kies, skakel die toestel outomaties oor na dag- of nagkleure volgens die tyd van die dag.

Agtergrond

Stel die agtergrond op jou toestel.

Slaap

Stel jou in staat om die hoeveelheid ongebruikte tyd te stel voordat jou toestel na slaapmodus oorskakel terwyl batterykrag gebruik word.

Dagdroom

Ontsper of versper die dagdroom-skermskut.

Lettergrootte

Vergroot of verklein die lettergrootte op jou toestel.

Wanneer die toestel geroteer word

Stel die skerm in staat om outomaties tussen portret- en landskapvertoonmodusse te roteer op grond van die toesteloriëntasie of om in die huidige oriëntasie te bly.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023