Verstel die toename vir ’n aanvullende toestel

Jy kan die toename vir ’n gekoppelde, aanvullende toestel verstel om ’n volumevlak soortgelyk aan dié van ander mediabronne te verkry. Jy kan die toename in 1 dB-inkremente verstel.

  1. Kies ’n aanvullende bron.
  2. Beweeg die glyer om die toename te verhoog of verlaag.
    LET WEL: Om die beste oudiogehalte te kry wanneer jy ’n draagbare mediaspeler met oorfone gebruik, is dit dalk nodig om die volumebeheer op die mediaspeler te verstel, eerder as om die toename te verstel.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023