Gebruik In-oproep-opsies

In-oproep-opsies verskyn wanneer jy ’n oproep beantwoord. Sekere opsies is dalk nie met jou foon versoenbaar nie.

WENK: Indien jy die in-oproep-opsies-bladsy sluit, kan jy dit weer oopmaak deur Foontoepassing uit die hoofkieslys te kies.
  • Om ’n konferensie-oproep op te stel, kies die beller-ID en kies Voeg oproep by.
  • Om oudio na jou foon oor te dra, kies Dra oudio oor na telefoon.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik as jy die Bluetooth® verbinding wil verbreek en die oproep wil voortsit, of as jy privaatheid benodig.
  • Om die skakelblad te gebruik, kies die beller-ID en kies Skakelblad.
    WENK: Jy kan hierdie kenmerk gebruik om outomatiese stelsels te gebruik, soos stempos.
  • Om die mikrofoon te demp, kies Demp mikrofoon.
  • Om af te lui, kies Lui af.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023