Vind Parkering Naby Jou Huidige Ligging

  1. Kies Waarheen? > Kategorieë > Parkering.
  2. Kies Filtreer parkering, en kies een of meer kategorieë om parkering volgens beskikbaarheid, tipe, prys of betaalmetode (opsioneel) te filtreer.
    LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie.
  3. Kies ’n parkeerligging.
  4. Kies Gaan!.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023