Vind van HISTORY belangepunte
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle of vir alle kaartstreke beskikbaar nie.
Jou toestel sluit HISTORY® belangepunte in, wat jou toelaat om histories belangrike liggings en trekpleisters te vind en meer daaroor te leer, soos historiese geboue, monumente, museums en noemenswaardige liggings van historiese gebeure.
- Kies .
- Kies ’n kategorie.
- Kies ’n ligging.
- Kies
om ’n foto en ’n kort opsomming van die ligging se geskiedenis te sien.
Oueronderwerp: Belangepunte