Byvoeg van ’n voertuigprofiel
Jy moet ’n voertuigprofiel byvoeg vir elke kampeerwa wat met jou toestel gebruik sal word.
- Kies die voertuigprofiel uit die tuisskerm.
- Kies jou voertuigsoort:
-
Om ’n motorwoonwa met ’n permanent-aangehegte kampeerwa by te voeg, kies Motorwoonwa.
-
Om ’n motorwoonwa by te voeg wat ’n sleepwa sleep, kies Woonwa met sleepwa.
-
Om ’n kampeerwa by te voeg wat deur ’n passasiersvoertuig gesleep word, kies Voertuig met sleepwa.
-
- Indien nodig, kies jou sleepwasoort:
-
Om ’n kampeerwa by te voeg wat met ’n standaardhaak gesleep word, kies Woonwa.
-
Om ’n kampeerwa by te voeg wat met ’n vyfdewielhaak gesleep word, kies Vyfde wiel.
LET WEL: Hierdie sleepwasoort is nie in alle areas beskikbaar nie. -
Om ’n bootsleepwa by te voeg wat met ’n standaardhaak gesleep word, kies Bootsleepwa.
-
Om ’n sleepwa by te voeg wat met ’n standaardhaak gesleep word, kies Karavaan.
-
- Volg die instruksies op die skerm om die voertuig se eienskappe in te voer.
Nadat jy ’n voertuigprofiel bygevoeg het, kan jy die profiel wysig om aanvullende gedetailleerde inligting by te voeg (Wysig ’n voertuigprofiel).