Verbind aan ’n koordlose netwerk

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke > Wi-Fi.
  2. Indien nodig, kies die wissel-skakelaar om koordlose netwerktegnologie aan te skakel.
  3. Kies ’n koordlose netwerk.
  4. Indien nodig, voer die enkripsiesleutel in.

Die toestel verbind aan die koordlose netwerk. Die toestel onthou die netwerkinligting en verbind outomaties wanneer jy in die toekoms na hierdie ligging terugkeer.

GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023