Skakel sones aan mekaar

Jy kan sone 1 en 2 aan mekaar skakel om die volumevlakke gesinchroniseer te hou. Verstelling van enigeen van die geskakelde sones se volume, sal beide sones beïnvloed.

Kies Toepassingsikoon > Nutsmiddels > Fusion Link > Musiekinstellings > Music > Zone 2 > Link to zone 1.
LET WEL: Nadat sone 1 en 2 geskakel is, kan jy nie die volume van elke sone afsonderlik verstel nie.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023