Formateer die geheuekaart

Die toestel vereis ’n geheuekaart wat geformateer is met gebruik van die FAT32-lêerstelsel. Jy kan die toestel gebruik om jou kaart met behulp van hierdie lêerstelsel te formateer.

Jy moet ’n splinternuwe geheuekaart formateer indien dit nie met die FAT32-lêerstelsel geformateer is nie.

LET WEL: Formatering van die geheuekaart vee alle data op die kaart uit.
  1. Kies Instellings > Toestel > Berging en USB.
  2. Kies jou geheuekaart.
  3. Kies Kieslys > Instellings > Formateer > VEE UIT EN FORMATEER.
  4. Kies Gedoen.
GUID-9FC76615-A91B-4AAA-A205-B2EAA899321A v7
Oktober 2023