Ontkoppel ’n Bluetooth toestel
Jy kan ’n Bluetooth® toestel tydelik ontkoppel sonder om dit van die gepaarde-toestelle-lys te skrap. Die Bluetooth toestel kan outomaties aan jou RV / Camper toestel in die toekoms verbind.
- Kies .
- Kies die toestel om te ontkoppel.
- Kies Goed.
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke