Berg ’n ligging
- Soek na ’n ligging (Vind van ’n Ligging volgens Kategorie).
- Kies ’n ligging vanuit die soekresultate.
- Kies .
- Indien nodig, voer ’n naam in en kies Gedn.
- Kies Berg.
Gestoorde liggings sinchroniseer outomaties na jou Garmin®-rekening terwyl jy op jou versoenbare foon aan die dēzl™-toepassing gekoppel is.
Oueronderwerp: Berg Liggings