Beplan jou aankoms

Voordat jy ’n roete begin, kan jy beplan om by ’n gewilde vragmotorbestemming te arriveer, soos ’n laaidok of vragmotorparkering, aan die einde van jou roete. Jy kan ook jou eie bestemmings by die kaart voeg.

  1. Kies Waarheen? en soek na ’n ligging (Vind en Berg Liggings).
  2. Kies ’n ligging.
  3. Kies Beplan aankoms.

    ’n Voorskou van jou bestemming verskyn op die kaart. Gewilde vragmotorbestemmings verskyn langs die kaart. Indien jou dēzl™ toestel met die dēzl toestel gepaar is, laai dit outomaties BirdsEye-satellietbeelde af.

  4. Kies ’n bestemming en kies Gaan!
GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024