Verander die Roeteberekeningsmodus
- Kies .
-
Kies ’n opsie:
-
Kies Vinniger tyd om roetes te bereken wat vinniger is om te ry, maar afstandsgewys langer kan wees.
-
Kies Reguit lyn om punt-tot-punt-roetes op ’n reguit lyn te bereken.
-
Oueronderwerp: Verander Jou Aktiewe Roete