My toestel verbind nie aan my foon nie
-
Kies
> Telefoon en verifieer dat jou foon met die navigeerder gepaar is.
- Ontsper Bluetooth® se koordlose tegnologie op jou foon, en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
-
Bevestig jou foon is versoenbaar.
Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.
-
Voltooi weer die paarproses.
Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en toestel ontpaar (Skrap ’n gepaarde foon) en die paarproses voltoooi.
Oueronderwerp: Foutopsporing