Die suigdop wil nie op die windskerm bly nie
- Maak die suigdop en windskerm met ontsmettingsalkohol skoon.
- Maak met 'n skoon, droë lap droog.
- Monteer die suigdop (Montering van en kragtoevoer aan die toestel in jou voertuig).
Oueronderwerp: Foutopsporing