Paar ’n BC™ 50-kamera met ’n Garmin navigasietoestel

Jy kan die BC™ 50-kamera met ’n versoenbare Garmin® navigasietoestel paar. Gaan na garmin.com/backupcamera vir meer inligting oor toestelversoenbaarheid.

  1. Werk jou navigasietoestel by na die nuutste sagteware.

    Jou toestel steun dalk nie die BC™ 50-kamera sonder die nuutste sagteware nie. Raadpleeg die eienaarshandleiding van jou navigasietoestel vir meer inligting oor bywerking van die toestelsagteware.

  2. Kies Voeg kaart by > Kameras > Voeg Nuwe Kamera by.
  3. Volg die instruksies op die skerm om paring en opstelling van die kamera te voltooi.

Nadat jy vir die eerste keer die paarproses met ’n kamera voltooi, verbind dit outomaties aan die Garmin navigasietoestel wanneer daar krag is.

GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024