Wysiging en Uitvoer van Ritverslae

  1. Kies uit die hoofkieslys Toepassingsikoon > IFTA > Ritverslae.
  2. Indien nodig, kies ’n vragmotor.
  3. Indien nodig, kies ’n kwartaal.
  4. Kies ’n verslag.
  5. Kies ’n opsie:
    • Kies Kieslys > Skrap en kies die merkblokkie om ’n verslag te skrap.

    • Kies Kieslys > Kombineer en kies die merkblokkies om verslae te kombineer.

    • Kies Kieslys > Voer uit > Goed. Die toestel voer die verslag uit na ’n .csv-lêer en berg dit in die Reports-lêergids op die toestel.

GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024