Vind van ’n Adres
LET WEL:
Die volgorde van die stappe kan verskil na gelang van die kaartdata wat op jou toestel gelaai is.
- Kies .
- Indien nodig, kies die huidige soekarea om naby ’n ander stad of area te soek.
- Kies Adres.
- Volg die instruksies op die skerm om adresinligting in te voer.
- Kies die adres.
Oueronderwerp: Vind en Berg Liggings