Wissel die voertuigprofiel

Elke keer wat jy jou toestel aanskakel, por dit jou aan om ’n voertuigprofiel te kies. Jy kan te eniger tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.

  1. Kies vanaf die statusbalk die voertuigprofielikoon, soos Voertuigprofiel of Motorprofiel.
  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024