Om TruckDown belangepunte te vind

Die gids vir TruckDown® lys besighede vir die vragmotorbedryf, soos vragmotorherstel en bandverkope.

Die TruckDown gids is slegs in Noord-Amerika beskikbaar.

  1. Kies Waarheen?.
  2. Kies ’n opsie:
    • Kies Truck Locations om belangepunte te vind wat met vragmotors versoenbaar is.

    • Kies Truck Services om diensliggings vir jou vragmotor te vind.

  3. Kies ’n kategorie.
  4. Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe en handelsmerke, kies een of meer geriewe en kies Berg.
    LET WEL: Hierdie opsie is net vir vragmotorhaltes beskikbaar.
  5. Kies ’n bestemming.
GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024