Tripadvisor

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van die Tripadvisor® inligting nie.

KENNISGEWING

Jy is verantwoordelik om enige toepaslike reëls, wette of regulasies te verstaan en na te kom wat met belangepunte te doen het.

Jou toestel sluit Tripadvisor reisigergraderings in. Tripadvisor graderings verskyn outomaties in die soekresultatelys vir restaurante, hotelle en attraksies. Jy kan ook vir nabygeleë belangepunte van Tripadvisor soek, en volgens afstand of gewildheid sorteer.

GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024