Toestelinstellings en produkinligting
Kies .
- Aangaande
-
Vertoon weergawe-inligting vir hardeware en sagteware.
- Regulatories
-
Vertoon regulatoriese en nakomingsinligting vir e-etiket.
- EGLO's
-
Laat jou toe om die eindgebruikerlisensieooreenkoms (EGLO) en sagtewarelisensie-inligting te sien.
- Sagtewarelisensie
-
Vertoon sagtewarelisensie-inligting.
- Toesteldatarapportering
-
Deel data om die toestel te verbeter.
- Reisgeskiedenis
-
Laat die toestel toe om ’n rekord te berg van die plekke waarheen jy gaan. Dit stel jou in staat om die reislog te bekyk en ander reisgeskiedeniskenmerke te gebruik.
- Stel terug
-
Laat jou toe om jou reisgeskiedenis uit te vee, instellings terug te stel of alle gebruikersdata uit te vee.
Oueronderwerp: Instellings