Maak die USB-poort skoon Skakel die toestel af en ontkoppel die toestel van die kragbron. Maak die USB-poort skoon deur ’n sagte, skoon, pluisvrye lappie of katoenpluisie te gebruik. LET WEL: Indien nodig kan jy die lappie of katoenpluisie met isopropielalkohol natmaak. Laat die toestel heeltemal droog word voor jy dit aan krag koppel. Oueronderwerp: ToestelsorgTuisToestelonderhoudToestelsorgMaak die USB-poort skoon