Koppel ’n paneelbordkamera aan die kragmontering
Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat die monteerligging aan alle toepaslike wette en ordonnansies voldoen, en nie jou aansig van die pad blokkeer nie, om die veilige bestuur van jou voertuig te verseker.
Voordat jy ’n paneelbordkamera aan die kragmontering koppel, moet jy die paneelbordkameratoestel op jou windskerm monteer.
Jy kan die dēzl™ toestelmontering gebruik om ’n versoenbare Garmin® paneelbordkamera van krag te voorsien. Dit kan handig wees indien jy die dēzl toestel en die paneelbordkamera aan dieselfde kragbron in jou voertuig moet koppel.
Oueronderwerp: Bylaag
