Wysig en herorden liggings in ’n roete
- Kies .
- Kies ’n gebergde roete.
- Kies Lys.
- Kies ’n ligging.
-
Kies ’n opsie:
-
Om die ligging te verander, kies
, en voer ’n nuwe ligging in.
-
Om die ligging op of af te beweeg, kies
, en sleep die ligging na ’n nuwe posisie op die roete.
-
Om ’n nuwe ligging ná die gekose ligging by te voeg, kies
.
-
Om die ligging te verwyder, kies
.
-
Oueronderwerp: Roetebeplanner