Bestuurderbystandinstellings

Kies Voeg kaart by > Bestuurderhulp.

Bestuurderwaarskuwings

Laat jou toe om waarskuwings vir opkomende sones of padtoestande te ontsper of versper (Bestuurderbewustheidskenmerke en -waarskuwings).

Spoedgrenswaarskuwing

Waarsku jou wanneer jy die spoedgrens oorskry.

Verlaagde spoedlimiet

Waarsku jou wanneer die spoedgrens daal.

Landgrenswaarskuwing

Vertoon ’n kennisgewing wanneer internasionale grense oorgesteek word.

Roetevoorskou

Vertoon ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.

Rustydbeplanning

Herinner jou om te rus en vertoon opkomende diensstasies nadat jy vir ’n verlengde tyd gery het. Jy kan rustydherinneringe en opkomende diensstasievoorstelle ontsper of versper.

Nabyheid-waarskuwings

Waarsku jou wanneer jy spoedkameras of rooiligkameras nader.

Beplan aankoms

Vertoon ’n kaart van jou bestemming aan die einde van ’n roete. Jy kan ook jou toestel ontsper om satellietbeelde af te laai met gebruik van jou gepaarde slimfoon se selfoondata.

GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024