Installasie van ’n Geheuekaart vir Kaarte en Data
Jy kan ’n geheuekaart installeer om die bergingspasie vir kaarte en ander data op jou toestel te vergroot. Jy kan geheuekaarte by ’n verskaffer van elektronika koop. Die toestel steun microSD® geheuekaarte van 4 tot 256 GB.
- Vind die kaart- en datageheuekaartgleuf op jou toestel (Toesteloorsig).
- Plaas ’n geheuekaart in die gleuf.
- Druk dit totdat dit klik.
Oueronderwerp: Databestuur