Vind vragmotorparkering in Europa
Indien jy jou dēzl™ toestel met die dēzl toepassing paar en op jou Truck Parking Europe-rekening aanteken, kan jy parkeringbeskikbaarheid en -graderings op jou navigasietoestel besigtig.
LET WEL:
Hierdie kenmerk is slegs in Europa beskikbaar.
- Kies .
- Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe en handelsmerke, kies een of meer kenmerke en kies Soek.
- Kies ’n parkeerligging.
- Kies Gaan!.
Oueronderwerp: Parkering