Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Liggingsoekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Beplan aankoms

Kies om ’n kaart van jou bestemming te besigtig en ’n vragmotorbestemming te vind.

Byskrif nommer drie Liggingbesonderhede

Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien.

Byskrif nommer vier Alternatiewe roete

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

Byskrif nommer vyf Gaan!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

GUID-8C456C2C-AB23-481B-83A8-648090650209 v1
Augustus 2024