Radio-instellings

Vanuit die hoofkieslys, kies Toepassings > Radio > Opsies.

Druk vir praat deur kopstuk

Laat jou toe om jou stem te versend deur die druk-vir-praatknoppie op jou versoenbare kopstuk te gebruik.

Roger-toon

Stel die Roger-toon wat die toestel speel wanneer jy jou radio gebruik.

Herstel verstekinstellings

Stel alle radio-instellings en voorafopgesteldes terug na fabrieksverstekwaardes.

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024