Verkeersinstellings

Vanuit die hoofkieslys, kies Instellings > Navigasie > Verkeer.

Verkeer

Ontsper verkeer.

Optimaliseer Roete

Ontsper die toestel om geoptimaliseerde alternatiewe roetes outomaties of op versoek te gebruik (Vermy Verkeersvertragings op Jou Roete).

Huidige Verskaffer

Stel die verskeersverskaffer om vir verkeersdata te gebruik. Die Outo-opsie kies die beste beskikbare verkeersdata outomaties.

Intekeninge

Lys die huidige verkeersintekeninge.

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024