Verander die sleutelbord
Voordat jy die sleutelbordtaal of -uitleg kan verander, moet jy ’n sleutelbordtaal of -uitleg in die stelselinstellings ontsper (Stelselinstellings).
-
Kies
om na ’n ander sleutelbordtaal of -uitleg te verander.
-
Kies
of
om nog karakters te sien.
Oueronderwerp: Spring weg