Kansellering van ’n Insidentkennisgewing
Wanneer die toestel ’n insident bespeur, lig ’n boodskap en ’n stemporboodskap jou in dat ’n kennisgewing na jou noodkontak gestuur sal word. ’n Afteltydhouer van 60 sekondes begin wanneer die insident bespeur is, en die toestel stuur die kennisgewing outomaties wanneer die tydhouer klaar afgetel het. Indien jy nie die kennisgewing wil stuur nie, kan jy dit kanselleer.
Voordat die tydhouer klaar aftel, moet jy Kanselleer kies.
Oueronderwerp: Insidentbespeuring en -kennisgewings