Stel ’n Nagebootste Ligging in

Indien jy binnenshuis is of nie satellietseine ontvang nie, kan jy die GPS-nabootser gebruik om roetes vanaf ’n nagebootste ligging te beplan.

  1. Kies Instellings > Navigasie > GPS-nabootser.
  2. Kies vanaf die hoofkieslys, Besigtig Kaart.
  3. Tik die kaart twee keer om ’n area te kies.

    Die adres van die ligging verskyn aan die onderkant van die skerm.

  4. Kies die liggingbeskrywing.
  5. Kies Stel Ligging.
GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024