Kansellering van 'n SOS-reddingsoperasie
As jy nie meer bystand benodig nie, kan jy 'n SOS-reddingsoperasie kanselleer nadat dit na die noodreaksiediens gestuur is.
Kies Kansell. SOS.
Jou toestel versend die kansellasieversoek. Sodra jy 'n bevestigingsboodskap van die noodreaksiediens ontvang, werk die toestel weer normaal.
Oueronderwerp: inReach Afstandbeheer